Afrikaanse Speltoetser - Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde.
Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker - Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys).
Arkweb Ontwerp - Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
Die geskiedenis van die internet - Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik.
Doki Webontwerp - Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje.
DPA Rekenaaropleidingskool - Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware.
Stellenbosch Publishers - 'n Speltoetser genaamd Proefleser, tesourus genaamd GrEAT en woordeboek (EN<>AF en EN<>DE) genaamd TextDynamika (vroeër Rosetta) vir Microsoft Windows.
Treehouse Consulting - Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika
Trio Sagteware - Webwerf- en besigheidsagtewareontwikkeling vir besighede, geleë in Suid-Afrika.
TrioMelk - Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer.
Upfront Systems - 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte.
Webgrafika - Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
WSpel - Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003. Woordelys aangepas by jongste spelreëls. Webwerf bevat ook handleiding en gedigte.